# Die DA in Johannesburg beweer motoriste het te doen met addisionele viktimisering as gevolg van politieke inmening in die werk van die Johannesburgse Metropolisie. Michael Sun van die party sê hulle is betroubaar deur beamptes ingelig dat hulle onder druk is om elkeen elke dag sewe-duisend-rand in boetes uit te skryf. Hy sê om nakoming met hierdie teikens aan te moedig, kry beamptes na bewering oortydbetalings wat die wetstoepassing in effek in ‘n kommissie-gebasseerde inkomstestelsel verander:
DA in Johannesburg beweer wetstoepassing word in ‘n geldmaak-stelsel verander [KLANK]
ENG SunsonJMPDmp3