# Die DA in Gauteng sê die Ekurhuleni-munisipaliteit se versuim om kontrakte met begrafnisdienste te hernu sodat liggame by hospitale se lykshuise verwyder word, veroorsaak dat behoeftige inwoners nie hul geliefdes kan begrawe nie. Die Nasionale Gesondheidswet 61 van 2003 bepaal dat munisipaliteite behoeftige mense se begrafniskoste moet betaal. Madeleine Hicklin van die DA sê dit kom neer op wanbestuur aan die kant van die Ekurhuleni-metro:
DA in Gauteng wil Ekurhuleni aanspreeklik hou vir behoeftige inwoners wat nie geliefdes kan begrawe nie [KLANK]
ENG HicklinonBurials