# Die DA in Gauteng vra die LUR vir Paaie en Logistiek, Kedibone Diale-Tlabela, om dringend die spanning in die taxi-bedryf te ontlont. Die Gautengse Nasionale Taxi-alliansie en die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi-raad dreig om te staak as daar nie vinnig aandag gegee word aan vertragings met die uitreiking van bedryfslisensies en swak kommunikasie oor vervoerbeleid nie. Woordvoerder Evert du Plessis sê Diale-Tlabela moenie die uitreiking van bedryfslisensies vir politieke gewin gebruik nie:
DA in Gauteng vra LUR Diale-Tlabela om dreigende taxi-staking te voorkom [KLANK]
ENG PlessisONEscalatingTaxi