# Die DA in Gauteng versoek die provinsiale LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, om dringend aandag te skenk aan die infrastruktuur-uitdagings by Alrapark Primary School in Nigel, Ekurhuleni. Die party sê leerders het drie weke van skoolonderrig misgeloop weens gemeenskapsversetoptrede wat veroorsaak is deur swak en onveilige toestande by die skool. Die DA-lid, Sergio Isa Dos Santos, sê die skool is meer as 130 jaar oud en is reeds in 2023 onveilig verklaar:
DA in Gauteng vra LUR Chiloane om infrastruktuur-uitdagings by Alrapark Primary aan te pak [KLANK]
ENG SergioonInfrastructure