# Die DA in Gauteng sê inwoners van die Reigerpark-woonstelle in Boksburg is aan ellendige lewensomstandighede blootgestel weens die Stad Ekurhuleni se versuim om sy vervalle geboue in stand te hou. Die party het tydens ʼn oorsigbesoek aan die woonstelle bevind trappe is wankelrig, mure is gekraak en lek, en sanitasie is uiters swak. Mervyn Cirota van die DA sê hulle gaan met die Departement van Menslike Nedersettings vergader en aandring op dringende ingryping:
DA in Gauteng vra dringende ingryping om vervalle Reigerpark-woonstelle te herstel [KLANK]
ENG MervynonIntervention