# Die DA in Gauteng sê die dodelike massaskietery in die Jumpers informele nedersetting in Cleveland wys weer op die toenemende misdaadkrisis en hoe wetstoepassing nie aan inwoners die veiligheid en sekuriteit bied wat hulle verdien nie. Die skietery, wat die polisie met onwettige mynbedrywighede verbind, het die lewens van 12 mense geëis en ten minste nege is gewond. Crezane Bosch van die DA sê daar is nie plek in die provinsie vir hierdie soort barbaarse optrede nie en dit mag nie toegelaat word om wortel te skiet nie:
DA in Gauteng vra beter polisiesigbaarheid na massaskietery in Cleveland [KLANK]
AFR BoschONEpidemic