# Die DA in Gauteng het die raad se voorstel verwelkom dat die LUR vir Samewerkende regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, versoek word om die Sedibeng-burgemeester, Lerato Maloka, te skors. Dit is hangende ʼn volledige ondersoek na bewerings teen haar. Sibusiso Dyonase van die DA sê die voorstel hou verband met Maloka en ander munisipale amptenare se verkwisting van meer as 500-duisend-rand op ʼn reis na Duitsland:
DA in Gauteng verwelkom voorstel dat Sedibeng-burgemeester geskors word [KLANK]
ENG SibusisoonSedibengMayor