Skip to content

DA in Gauteng verkla Emfuleni-munisipaliteit by Menseregtekommissie [KLANK]

# Die DA in Gauteng het ʼn klag teen die Emfuleni-munisipaliteit by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien. Dit hou verband met die munisipaliteit se versuim om noodsaaklike dienste soos skoon water, voldoende sanitasie en doeltreffende rioolbestuur te lewer. ʼn DA-woordvoerder, Kingsol Chabalala, sê hulle spreek reeds ʼn geruime tyd kommer uit oor die munisipaliteit se onvermoë om noodsaaklike basiese dienste te lewer:

ENG KingsolonEmfuleni