# Die DA in Gauteng het ʼn kankerskandaal-teller bekendgestel om die dae te tel tot premier Panyaza Lesufi diegene afdank wat vir die kankerbehandeling-ramp verantwoordelik is. Die Gautengse Hooggeregshof het verlede week beslis die provinsiale Gesondheidsdepartement se versuim om ʼn plan in te stel om kankerpasiënte op die waglys betyds met bestraling te behandel, was onregmatig en ongrondwetlik. Jack Bloom van die DA sê Lesufi moet dadelik optree om kankerpasiënte se lewens te red:
DA in Gauteng stel kankerskandaal-teller bekend sodat Lesufi Gesondheids-LUR kan afdank [KLANK]
ENG BloomOnCancerDisaster