Skip to content

DA in Gauteng sê Weskoppies-pasiënte ly weer na nóg kragonderbreking [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê psigiatriese pasiënte in die Weskoppies-hospitaal ly vanjaar weer onder ‘n kragonderbreking. Dit volg nadat amptenare van die Stad Tshwane die hospitaal se elektrisiteit afgesny het weens uitstaande skuld van een-miljoen-rand. Die krag is gesny as deel van die metro se voortgesette Tshwane Ya Tima-veldtog om die probleem van wanbetalende kliënte te pak. Die DA se Jack Bloom sê die jongste kragonderbreking kon deur ‘n volwasse gesprek vermy gewees het:

ENG JackonWeskoppies