Skip to content

DA in Gauteng sê R1,3-miljard se onreëlmatige besteding veroorsaak welsynskrisis​ [KLANK]

# Die DA in Gauteng het die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling gekritiseer oor onreëlmatige besteding van 1,3-miljard-rand, waarvan 210-miljoen-rand tussen April en Desember verlede jaar plaasgevind het. Alan Fuchs van die DA skryf dit toe aan die nie-nakoming van wetgewing wat gelei het tot die sluiting van organisasies sonder winsbejag en weerhouding van noodsaaklike dienste aan kwesbare inwoners. Hy vra ‘n ondersoek na die departement se mislukkings, asook die vrystelling van uitstaande forensiese verslae:

ENG-FuchsOnFunds