# Die DA in Gauteng sê die waterkrisis in die Merafongstad-munisipaliteit weens Rand Water se rantsoenering, raak erger. Die munisipaliteit skuld Rand Water sowat 1,4-miljard-rand. Die instelling stel sedert verlede jaar waterbeperkings in by verskeie munisipaliteite in Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga om agterstallige skuld in te vorder. Carl Steenekamp van die DA sê hulle sal voortgaan om druk te plaas op mense in magsposisies om die munisipaliteit aanspreeklik te hou:
DA in Gauteng sê Merafong se krane steeds droog weens Rand Water-skuld van R1,4-miljard [KLANK]
ENG CarlonMerafongTaps