Skip to content

DA in Gauteng sê Merafong-munisipaliteit mors R4-miljoen op onvoldoende munisipale plan [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die Merafong-munisipaliteit het vier-miljoen-rand vermors op ʼn konsep- organisatoriese struktuur wat nie die Munisipale Personeelregulasies van 2021 nakom nie. Die verslag is uitgereik in ʼn tussentydse hersiening deur die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake. Ina Cilliers van die DA sê volgens die departement is die munisipaliteit se voorlegging oordrewe, gefragmenteer en nie kostedoeltreffend nie:

ENG InaonMerafong