Skip to content

DA in Gauteng sê kankerpasiënte sal sterf terwyl Gesondheid met hofsake besig is [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê kankerpasiënte sal aanhou ly en sterf terwyl die provinsie se Gesondheidsdepartement met sinlose hofsake besig is, pleks daarvan om met nie-regeringsorganisasies soos die Kankeralliansie saam te werk. Verlof tot appèl is aan die departement toegestaan teen ‘n uitspraak van die Hooggeregshof dat die versuim om bestralingsbehandeling aan duisende pasiënte te verskaf, ongrondwetlik en onwettig is. Die DA se Jack Bloom sê die departement het in 2023/2024 versuim om 250-miljoen-rand te bestee om die lewe van pasiënte te red:

ENG JackonCourtBattles