Skip to content

DA in Gauteng sê bejaardes word verontagsaam terwyl Tembisa-tehuis vir Bejaardes gesluit bly [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die provinsie se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het nog nie die moderne Tembisa-ouetehuis van 30-miljoen rand geopen wat plek het vir 59 beddens nie. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê baie bejaarde inwoners van Tembisa is sonder ‘n veilige blyplek weens dié gebrek aan optrede. Sy sê die departement moet steeds ‘n organisasie sonder winsbejag aanstel om die fasiliteit te bestuur:

ENG RefiloeonTembisaOldAge