# Die DA veroordeel die Gautengse Onderwysdepartement se aansienlike vermindering van die befondsing vir Spesialis-skole. Die begroting van 69,3-miljoen-rand in 2022, is in 2024 tot 13-miljoen-rand verlaag, ‘n afname van meer as 81-persent. Die DA-lid, Michael Waters, waarsku dit stel pogings om leerders toe te rus met kritieke vaardighede in ingenieurswese, biotegnologie en gasvryheid in gevaar. Hy sê die party beplan om die besnoeiings in die provinsiale wetgewer uit te daag:
DA in Gauteng sê begrotingsbesnoeiings bedreig leerders se toegang tot vaardighede [KLANK]
ENG-WatersOnSchools