Skip to content

DA in Gauteng maak alarm oor tekorte by Midrand-polisiestasie [KLANK]

# Die DA in Gauteng het kommer uitgespreek oor die hulpbron-uitdagings by die Midrand-polisiestasie, insluitend ‘n tekort aan voertuie, oorwerkte speurders en beperkte parkering. Die DA-lid, Michael Sun, sê hierdie kwessies belemmer misdaadbestryding en vereis dringende optrede deur premier Panyaza Lesufi en die waarnemende minister van Polisie Firoz Cachalia. Hy bepleit vlootopgraderings, verbeterde saakbestuur en beter openbare geriewe:

ENG-SunOnStation