Skip to content

DA in Gauteng looi gebrek aan begroting vir brandbeveiliging by die Charlotte Maxeke-hospitaal [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê dit is onaanvaarbaar dat daar nie ‘n begroting is vir die 1,7-miljard-rand brandbeveiligings- en -voldoeningsopgradering by die Charlotte Maxeke-hospitaal nie. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko het onthul dat befondsingsopsies nog steeds ondersoek word. Jack Bloom van die DA kritiseer die vertragings terwyl die herstelwerk van die 2021 brand eers teen Augustus volgende jaar voltooi sal wees. Hy doen ‘n beroep vir ‘n versnelde openbare-privaat-vennootskap om veiligheid en voldoening te verseker:

ENG-BloomOnFunds