Skip to content

DA in Gauteng kritiseer vertragings by Tshwane Biopark [KLANK]

# Die DA in Gauteng veroordeel die vertragings met die voltooiing van die Tshwane Biopark en sê dit bedreig werksgeleenthede sowel as vervaardigingsgeleenthede. Die DA-lid, Ofentse Madzebatela, het onthul die projek, wat in 2019 van stapel gestuur is en teen September 2024 voltooi sou wees, het tot stilstand gekom weens onbetaalde kontrakteurs. Madzebatela beklemtoon die koste het met meer as 52-miljoen-rand gestyg, terwyl 389 werksgeleenthede in gevaar is. Hy gee die provinsiale regering se swak beplanning die skuld vir die situasie:

ENG-MadzebatelaOnBioPark