# Die DA in Gauteng beskuldig premier Panyaza Lesufi dat hy nie sy breëbandbeloftes vir township-skole nagekom het nie. Die Departement van e-Regering se derdekwartaal-verslag vir die 2025/2026-boekjaar, waarin die Gautengse Breëbandnetwerk ingestel moes word, toon hy het nie sy teiken bereik om 40 plekke van netwerktoegang te voorsien nie. Die DA-lid, Michael Waters, sê hulle sal dit met die portefeuljekomitee vir e-Regering in die wetgewer opneem:
DA in Gauteng kritiseer breëbandmislukkings in townships [KLANK]
ENG WatersOnBroadband