Skip to content

DA in Gauteng gaan infrastruktuurdiefstal en vandalismebrandpunte in Boksburg besoek [KLANK]

# Die DA in Gauteng bring vandag ʼn oorsigbesoek aan geïdentifiseerde brandpunte in Boksburg, Ekurhuleni. Crezane Bosch van die party sê diefstal en vandalisme aan infrastruktuur ondermyn dienslewering en ontwrig inwoners se lewens. Sy sê die gevolge van hierdie misdadige aktiwiteite sluit in die vorming van sinkgate, verkeersligte wat nie werk nie, giftige brande en vervalle ontspanningsgeriewe. Sy sê dit lei tot herstelkoste van miljoene rand en verlore inkomste vir die metro:

ENG CrezaneonVandalism