Skip to content

DA in Gauteng eis optrede om sinkgat op R563 te herstel [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis dat die LUR vir Paaie, Vervoer en Logistiek, Kedibone Diale-Tlabela, dringend die R563 in Krugersdorp herstel. ‘n Gevaarlike sinkgat, wat in Februarie op die pad ontstaan ​​het, ontwrig verkeer en plaas motoriste se lewens in gevaar. Evert Du Plessis van die DA sê die sinkgat het tot ernstige openbare veiligheidsprobleme gelei, en reeds meer as tien ongelukke veroorsaak:

AFR EvertonSinkhole