Skip to content

DA in Gauteng eis onmiddellike optrede om sinkgatkrisis op te los [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis dat die sinkgat-taakspan, wat veronderstel was om einde Junie van stapel gestuur te word, onmiddellik saamgestel word. Die provinsie is kwesbaar vir sinkgate omdat dit uit 35-persent dolomiet bestaan, wat die grond ‘n ramp maak wat wag om te gebeur. Daar is 35 sinkgate net in die Stad Tshwane. Nicole van Dyk van die DA sê die sinkgatprobleem word verder vererger deur onwettige mynbou:

ENG VanDykonSinkholes