# Die DA in Gauteng sê die provinsiale Departement van Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning het meer as 8,4-miljoen-rand aan verdagte kontrakte bestee. Die kontrakte is in die boekjare tussen 2022 en 2025 aan 24 maatskappye toegeken wat in die besit van militêre veterane was. Kingsol Chabalala van die DA sê by nadere ondersoek van die geheel, was daar ‘n onrusbarende patroon van wanvoorstelling. Hy sê verskeie van die gelyste maatskappye het direkteure wat in die 1990’s gebore is wat hulle geheel en al te jonk maak om militêre veterane te wees:
DA in Gauteng eis ondersoek na verdagte kontrakte van meer as R8,4-miljoen [KLANK]
ENG KingsolonContract