# Die DA in Gauteng eis dat die LUR vir Infrastruktuurontwikkeling, Jacob Mamabolo, die herstel van die provinsiale regering se leë geboue prioritiseer. Die party sê deur dié leë geboue op te knap, kan die regering 34-miljoen-rand in maandelikse huur bespaar. Khathutshelo Rasilingwane van die DA sê Mamabolo het aangedui die regering het nie geld nie en benodig ‘n privaat vennootskap om die geboue te herstel en nuwe lewe in die Johannesburgse middestad te blaas:
DA in Gauteng eis dat LUR Mamabolo verlate geboue opknap [KLANK]
ENG KhathutsheloonMamabolo