# Die DA in Gauteng eis dat ‘n gespesialiseerde en vinnige ondersoek ingestel moet word oor die moontlikheid van brandstigting, ná twee brande by die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni. Dit volg nadat ‘n tweede brand vandag by die hospitaal ontstaan het, ná die brand wat die Ongevalle- en Noodgevalle-afdeling oor die naweek verwoes het. Die DA-lid Jack Bloom sê hierdie voorvalle kom uiters verdag voor:
DA in Gauteng eis brandstigting-ondersoek oor brande by Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG JackonArson