# Die DA in Gauteng eis beslissende optrede teen die skoolhoof van die Madisong High School in Hammanskraal, wat daarvan beskuldig word dat hy lyfstraf toegepas het. Die provinsiale Onderwysdepartement het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat leerlinge klagtes teen die skoolhoof ingedien het. Een leerder het seer hand aangemeld wat hy na bewering opgedoen het as straf nadat hy ‘n vakansie-opvangprogram misgeloop het. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê in plaas van ‘n skorsing, het die departement die skoolhoof bloot na die distrikskantoor verskuif:
DA in Gauteng eis beslissende optrede teen skoolhoof van die Hoërskool Madisong [KLANK]
ENG SergioonAction