Skip to content

DA in Gauteng eis aanspreeklikheid vir R34-miljoen-vermorsing op Tembisa-sentrum [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis dat premier Panyaza Lesufi streng optree teen die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het die departement het 34-miljoen-rand roekeloos vermors op die Tembisa-rehabilitasiesentrum se beplanningsfase wat in die 2018/’19-boekjaar begin het. Refiloe Nt’sekhe van die DA sê die geld is bestee aan argitektuurontwerp, bou-opmetings, meganiese ingenieurswerke, bouprojekbestuur en stadsbeplanning:

ENG RefiloeonAccountability