Skip to content

DA in Gauteng beskuldig premier Lesufi van verwaarlosing van noodsaaklike infrastruktuur [KLANK]

# Die DA in Gauteng beskuldig die premier Panyaza Lesufi dat hy noodsaaklike infrastruktuur in die steek laat deur te versuim om dit te onderhou en te beveilig. Die party sê kritieke infrastruktuur, insluitend paaie, hospitale, klinieke, skole, waterpype, elektrisiteitsubstasies en kabels, word verwaarloos en aan verval oorgelaat sonder dat daar ‘n plan in plek is om dit te herstel. Solly Msimanga van die DA sê ‘n voorbeeld is die rehabilitasie van die Modderfontein-brug. Hy sê die projek het in 2021 begin, maar is nog steeds nie voltooi nie:

ENG SollyonInfrastructure