# Die DA in Gauteng sê Cosatu kies kant en beskerm politici bó duisende werklose inwoners. Dit volg na die vakbondfederasie sy steun aan die premier, Panyaza Lesufi, toegesê het nadat die DA ‘n mosie van wantroue teen hom ingedien het. Die leier van die DA in die provinsie Solly Msimanga, sê Cosatu se etikettering van Lesufi as ‘n baken van beslissende leierskap is belaglik, aangesien hy misluk het om werk te skep en teen korrupsie op te tree: