# Die DA in Ekurhuleni het ʼn mosie van wantroue ingedien teen die EFF-speaker van die raad, Nthabiseng Tshivenga. Sy word beskuldig dat sy gebaat het by diensverskaffers se gunslone in ruil vir regeringstenders. Lucky Dinake van die DA sê Tshivenga is ook onlangs deur die Etiekkomitee skuldig bevind dat sy die gedragskode vir raadslede oortree het toe sy en lede van haar party DA-lede tydens ʼn vergadering fisies aangerand het:
DA in Ekurhuleni stel mosie van wantroue in teen EFF-raadspeaker [KLANK]
ENG DinakeOnTshivenga