# Die DA in die Wes-Kaap sê hulle steun die voortgesette pogings van die provinsiale Onderwysdepartement vir die beplanning en uitvoering van die Mei/Junie Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Meer as 37-duisend kandidate sal in dié tydperk eksamens aflê. Leon van Wyk van die DA sê die eksamentydperk is ‘n waardevolle geleentheid vir individue om hul matriekuitslae te verbeter of hul sekondêre opleiding te voltooi:
DA in die Wes-Kaap wens kandidate in Mei-Junie matriekeksamens die beste toe [KLANK]
AFR LeononSupports