# Die DA in die Wes-Kaap sê hy sal sy pogings verskerp om swakpunte in die provinsie se kinderbeskermingstelsel te identifiseer. Die party beoog om praktiese aanbevelings te ontwikkel om kinderbeskerming te versterk en te verseker geen kind word kwesbaar gelaat nie. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê meer as 40-duisend kinders is in pleegsorg, en slegs vier-persent van kindermishandelingsake lei tot skuldigbevindings, wat ernstige swakpunte in kinderbeskermingstelsels uitlig:
DA in die Wes-Kaap verskerp pogings om gapings in kinderbeskermingstelsel te oorbrug [KLANK]
AFR WendyOnSystem