# Die DA in die Wes-Kaap vra die provinsiale Onderwysdepartement om die PA se politieke veldtog by die Laerskool Ligstraal in die Paarl te ondersoek. Volgens die party het PA-leiers na bewering besoek afgelê by die skool geklee in hul partyklere, wat ‘n duidelike oortreding van die onderwyswette is. Die DA-lid, Peter Johnson, sê skole moet neutrale leerruimtes bly en vry van politieke inmenging:
DA in die Wes-Kaap veroordeel PA se politieke veldtog by Paarlse skool [KLANK]
AFR JohnsonOnCampaigning