Skip to content

DA in die Wes-Kaap sê die Horizon-veilige sorgsentrum is ‘n baken van hoop [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die Horizon-sorgsentrum is ‘n baken van hoop en rehabilitasie vir kwesbare jeug in die provinsie. Die sentrum wat amptelik in 2000 geopen is, verskaf skuiling, sorg en rehabilitasie vir kwesbare jeugdiges. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê die onwrikbare verbintenis tot diens, veiligheid en sorg deur die personeel en bestuur van die sentrum is nie slegs prysenswaardig nie, maar ook transformerend:

ENG WendyonHorizon