# Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd oor die voortdurende uitdagings waarmee begunstigdes van maatskaplike toelaes te kampe het, te midde van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se jongste hersieningsproses. Die hersiening van maatskaplike toelaes word gedoen op geteikende begunstigdes wat vermoedelik bykomende inkomstebronne het wat nie aan die agentskap verklaar is nie. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê begunstigdes word opdrag gegee om persoonlik by hul naaste plaaslike SASSA-kantoor aan te meld vir verifikasie:
DA in die Wes-Kaap bekommerd oor SASSA-toelae hersieningsproses [KLANK]
AFR WendyonReviewProcess