Skip to content

DA identifiseer 1 900 hektaar vir behuising in Wes-Kaap [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê meer as een-duisend-896-hektaar provinsiale en nasionale grond is geïdentifiseer vir behuisingsprojekte. Die party se woordvoerder oor infrastruktuur, Dirk Wessels, sê dit behels 303-hektaar provinsiale grond en een-duisend-593-hektaar wat aan die nasionale regering behoort. Hy moedig die nasionale owerhede aan om die grondvrystellingsproses te bespoedig, en waarsku dat vertragings die lewering van bekostigbare behuising regoor die provinsie kan vertraag:

AFR-WesselsOnProperty