# DA se burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, vra vir ‘n einde aan wetteloosheid, korrupsie en misdaad in die metro en sê inwoners verdien veilige gemeenskappe en betroubare dienste. Rasilingwane het tydens die DA se bekendstelling van kieserregistrasie gesê Ekurhuleni se wetstoepassingstrukture moet versterk word om openbare vertroue te herstel en veiligheid te verbeter. Sy het beklemtoon dat die uitwissing van korrupsie, verbeterde dienslewering en die heropbou van munisipale bestuur steeds ononderhandelbaar bly:
DA herhaal oproepe vir einde aan wetteloosheid in Ekurhuleni [KLANK]
ENG-RasilingwaneOnCommunities
ENG-RasilingwaneOnCommunities