Skip to content

DA geskok oor tekortkominge in tegnologie-infrastruktuur van SAPD in KZN [KLANK]

# Die DA in die Nasionale Raad van Provinsies eis ʼn dringende oorsig oor die verouderde tegnologie-infrastruktuur wat polisiëring in KwaZulu-Natal lamlê. ʼn Party-woordvoerder, Mzamo Billy, sê baie landelike polisiekantore maak steeds staat op ou satellietstelsels, die radiokommunikasiestelsel is steeds analoog en die 10111-oproepsentrums gebruik uitgediende telefoonstelsels. Hy sê die skokkende tekortkominge in tegnologie-infrastruktuur voldoen nie aan die behoeftes van moderne polisiëring nie:

ENG MzamoonTechCrisis