Skip to content

DA gereed vir verkiesing en vra werkende munisipaliteite [KLANK]

# DA-parlementslid Karabo Khakhau sê die party is gereed vir die munisipale verkiesing op 4 November en voeg by dienslewering moet dringend verbeter. Khakhau beklemtoon voortslepende rioolstortings en swak infrastruktuur. Sy sê Suid-Afrikaners verdien aanspreeklike regering deur bevoegde administrasie, deursigtige finansiële bestuur en doeltreffende dienslewering aan gemeenskappe:

ENG-KhakhauOn Services