# Die DA sê die onlangse massaskietery in die Kanana-informele nedersetting in Gugulethu ontbloot ‘n ernstige gebrek aan hulpbronne in die Wes-Kaapse Polisiediens. Sewe mense is oor die naweek dood, met drie ander wat die aanval vrygepring het. Die party voer aan die Gugulethu-polisiestasie bedien bykans 100-duisend inwoners met slegs 179 beamptes, heelwat minder as wat aanbeveel word. Die DA-lid, Thomas Walters, het sy meegevoel met die slagoffers se families betuig en eis geregtigheid en dringende hervorming: