# Die DA sê die ANC-EFF-ActionSA-koalisie in Tshwane se begrotingsbesnoeiings het die stad se kragkrisis vererger en gelei tot gereelde en langdurige onderbrekings. Die party beskuldig die burgemeester, Nasiphi Moya, se administrasie van befondsingsbesnoeiings vir streeksbedrywighede en die koördineringsafdeling, wat die elektrisiteitsherstelwerk behartig, ten gunste van verhoogde besteding aan watertenkwaens en privaat sekerheid. Cilliers Brink van die DA dring aan op onmiddellike optrede om te keer dat Tshwane dieselfde paadjie loop as Johannesburg:
DA gee ANC-EFF-ActionSA koalisie-se begrotingsbesnoeiings die skuld vir Tshwane se verslegtende kragkrisis [KLANK]
AFR BrinkOnPowerCrisisREG