Skip to content

DA Gauteng verwelkom beslaglegging van bates van tenderverdagte wat kontrakte by Tembisa-hospitaal bekom het [KLANK]

# The DA in Gauteng verwelkom die Batebeslagleggingseenheid se konfiskering van bykans 400-miljoen-rand se bates van Hangwani Maumela en Rudolph Mazibuko. Jack Bloom van die DA sê dit volg nadat ondernemings verdagte kontrakte by Tembisa-hospitaal bekom het, wat die fluitjieblaser, Babita Deokaran, probeer keer het voor sy vermoor is. Hy sê in Maumela se geval is meer as 415-miljoen-rand uitbetaal aan 14 maatskappye wat met hom verbind is:

ENG JackonAssetSeizure