Skip to content

DA Gauteng sê ongevalle-pasiënte ly onder lang vertragings by Baragwanath-hospitaal [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die meeste ongevalle-pasiënte sal waarskynlik meer as vier uur wag voordat hulle gehelp word by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto. Jack Bloom van die DA sê volgens ‘n skriftelike antwoord op die party se vrae in die provinsiale wetgewer word Vlak Een-traumapasiënte met aankoms gesien, maar vir Vlak Twee pasiënte neem dit baie langer, soms meer as 14-uur:

ENG JackonBaraHospital