# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi laat sy ydelheidsprojek, die Nasi Ispani-program, herleef met ‘n verbintenis om 40 000 werksgeleenthede te skep. Refiloe Nt’sekhe van die party sê dit het plaasgevind ten spyte van die DA se waarskuwing dat die program ‘n gebrekkige politieke foefie is wat nie genoeg befondsing het nie. Sy sê die hoop van inwoners wat onder die Nasi Ispani-brigade in die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in diens was, is verpletter toe hul kontrakte skielik in Maart 2025 weens begrotingsbeperkings beëindig is:
DA Gauteng sê Lesufi laat sy Nasi Ispani program herleef ten spyte van begrotingsbeperkings [KLANK]
ENG RefiloeonProgramme