# Die DA in Gauteng sê teaters en kraameenhede by die Carletonville-hospitaal is gesluit weens die waterkrisis wat pasiënte se lewens in gevaar stel. Die situasie is ontdek tydens ‘n toesigbesoek aan die hospitaal vroeër hierdie week deur die Gautengse Portefeuljekomitee vir Gesondheid- en Welstand. Die DA-lid, Madeleine Hicklin, sê hierdie krisis volg nadat die Merafong Plaaslike Munisipaliteit se watervoorsiening met 20-persent gesny is weens ‘n onbetaalde rekening van 1,6-miljard-rand wat aan Rand Water verskuldig is:
DA Gauteng sê Carletonville-hospitaal kanselleer operasies en kraameenhede weens waterkrisis [KLANK]
ENG MadeleineonHospital