Skip to content

DA Gauteng looi Onderwysdepartement oor sy beweerde versuim om onderwysers te keur [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê leerders is steeds blootgestel weens die beweerde skokkende versuim om onderwysers en personeel by skole te keur. Dit volg na onderwysers betrek word by bewerings van seksuele misbruik en onbehoorlike gedrag wat leerders by die Bronkhorstspruit Primary School en Prinshof Skool vir Blindes en Visueel Gestremdes betrek. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê hulle sal vrae aan die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, rig om vas te stel watter stappe, indien enige, deur sy departement gedoen is om keuringsprosedures te versterk:

ENG DoSantosOnTeacherVetting