Skip to content

DA Gauteng eis ‘n aangewese LUR vir Sport, Kuns, Kultuur [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê hy is gekant teen die aanstelling van die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, om toesig te hou oor die Departement van Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning. Die Ouditeur-generaal se bevindinge vir 2024/2025 toon dat dié departement 62-persent van sy beplande teikens bereik het, ten spyte daarvan dat 91-persent van sy begroting bestee is. Die DA se Kingsol Chabalala sê die departement benodig ‘n toegewyde LUR wat programme kan prioritiseer en die behoeftes van inwoners doeltreffend kan aanspreek:

ENG ChabalalaonPerformance