# Die DA in Gauteng sê kankerbehandeling word gekniehalter in die Charlotte Maxeke Johannesburgse Hospitaal weens ‘n reuse-tekort aan radiografiste, wat die lewens van honderde kankerpasiënte in gevaar stel. Volgens ‘n skriftelike antwoord deur die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, is daar slegs 23 radiografiste in die Onkologie-afdeling, terwyl daar 57 behoort te wees. Jack Bloom van die DA sê die afdeling het altesaam 38 vakatures, waaronder 20 poste vir radiografiste:
DA in Gauteng bekommerd oor tekort aan radiografiste in Charlotte Maxeke-hospitaal [KLANK]
ENG JackonJoburgCancer