Skip to content

DA gaan self ondersoek instel na NSFAS-administrasie se besteding [KLANK]

# Die DA gaan self ondersoek instel na beweerde luukse verblyf, dubbele besprekings en buitensporige reisuitgawes van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se administrasie. Volgens Daily Maverick het die administrateur, Hlengani Mathebula, se verblyf van vier nagte in die Pepperclub Hotel en Spa in Mei belastingbetalers nege-duisend-200-rand gekos, en hy het ook vier raadgewers aangestel vir byna tien-miljoen-rand. DA-woordvoerder Delmaine Christians sê studente sukkel intussen met laat betalings, onvoldoende toelaes en verblyfkrisisse:

AFR ChristiansNSFASAdministration